- Видео 1
- Просмотров 27 103 611
Andriëtte
Добавлен 25 авг 2011
Nadat Andriëtte Norman in 2007 as naaswenner in die Suid-Afrikaanse TV-sangkompetisie Idols geeïndig het, het haar debuutalbum, Diamant, in 2008 die rakke getref. Haar nuutste enkelsnit, Mis jou Meer, is pas deur Coleske Artists Management vrygestel.
Dié Kapenaar, gebore en getoë in Brackenfell, is daarna baie tuis op groot verhoë waaronder die Huisgenoot Skouspel-verhoog en vertolk treffers spesiaal vir haar gekomponeer deur Steve Hofmeyr en Rudi Claase.
Andriëtte het na skool eers haarself in die skoonheidsbedryf bekwaam en was self ook al eienaar van ’n klerewinkel. Sy is ook ’n geleentheidsbestuurder en beoefen deesdae voedselkunde as ’n stokperdjie. Sy beskryf haarself as humoristies. “Ek hou daarvan om mense te laat lag, maar ek kan ook baie ernstig en diep wees. Oor die algemeen is daar maar altyd ’n glimlag op my gesig en ek hou van met mense gesels,” het sy vertel.
Luister gerus na Andriëtte Norman op alle musiekstromingsdienste.
Dié Kapenaar, gebore en getoë in Brackenfell, is daarna baie tuis op groot verhoë waaronder die Huisgenoot Skouspel-verhoog en vertolk treffers spesiaal vir haar gekomponeer deur Steve Hofmeyr en Rudi Claase.
Andriëtte het na skool eers haarself in die skoonheidsbedryf bekwaam en was self ook al eienaar van ’n klerewinkel. Sy is ook ’n geleentheidsbestuurder en beoefen deesdae voedselkunde as ’n stokperdjie. Sy beskryf haarself as humoristies. “Ek hou daarvan om mense te laat lag, maar ek kan ook baie ernstig en diep wees. Oor die algemeen is daar maar altyd ’n glimlag op my gesig en ek hou van met mense gesels,” het sy vertel.
Luister gerus na Andriëtte Norman op alle musiekstromingsdienste.
Andriëtte - Mis Jou Meer (Lyric Video)
Andriëtte se splinternuwe enkelsnit "Mis Jou Meer" is nou beskikbaar op alle digitale stromingsdienste - Andriette.lnk.to/MisJouMeerMB
Просмотров: 306 194
Видео
Andriëtte - Pêrel Vir 'n Kroon (Live in Pretoria, The Shack, 2017)
Просмотров 34 тыс.3 года назад
Music video by Andriëtte performing Pêrel Vir 'n Kroon (Live in Pretoria, The Shack, 2017). (C) 2017 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd vevo.ly/0kM1un
Andriëtte - Napoleon (Live In Pretoria, The Shack, 2017)
Просмотров 30 тыс.3 года назад
Music video by Andriëtte performing Napoleon (Live In Pretoria, The Shack, 2017). (C) 2017 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd vevo.ly/vgNtJe
Andriëtte - Bittersoet Van Liefde (Live in Pretoria, The Shack, 2017)
Просмотров 21 тыс.3 года назад
Music video by Andriëtte performing Bittersoet Van Liefde (Live in Pretoria, The Shack, 2017). (C) 2017 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd vevo.ly/ih1gtN
Andriëtte - The Spaniard (Live in Pretoria, The Shack, 2017)
Просмотров 13 тыс.3 года назад
Music video by Andriëtte performing The Spaniard (Live in Pretoria, The Shack, 2017). (C) 2017 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd vevo.ly/qZ5pmD
Andriëtte - Dinge (Live in Pretoria, The Shack, 2017)
Просмотров 13 тыс.3 года назад
Music video by Andriëtte performing Dinge (Live in Pretoria, The Shack, 2017). (C) 2017 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd vevo.ly/ppDVw8
Andriëtte - Wat Rym Met Liefde (Live in Pretoria, The Shack, 2017)
Просмотров 8 тыс.3 года назад
Music video by Andriëtte performing Wat Rym Met Liefde (Live in Pretoria, The Shack, 2017). (C) 2017 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd vevo.ly/N0t3rK
Andriëtte - Mag Hy (Live in Pretoria, The Shack, 2017)
Просмотров 54 тыс.3 года назад
Music video by Andriëtte performing Mag Hy (Live in Pretoria, The Shack, 2017). (C) 2017 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd vevo.ly/JM3xJI
Andriëtte - Vat My Hoër (Live in Pretoria, The Shack, 2017)
Просмотров 26 тыс.3 года назад
Music video by Andriëtte performing Vat My Hoër (Live in Pretoria, The Shack, 2017). (C) 2017 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd vevo.ly/89kPJa
Andriëtte - Sewe Oseane (Live in Pretoria, The Shack, 2017)
Просмотров 16 тыс.3 года назад
Music video by Andriëtte performing Sewe Oseane (Live in Pretoria, The Shack, 2017). (C) 2017 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd vevo.ly/sfMOsl
Andriëtte - Druppel In Die See
Просмотров 1,3 млн4 года назад
Official Music video for "Druppel In Die See" by Andriëtte. Download or stream hier - SonyMusicSouthAfrica.lnk.to/dDSdK3UH Follow Andriëtte op Social Media: Facebook - Andriette/ Instagram - andriette.norman.official Twitter - AndrietteNorman Director - Hugo Brand. DOP - Hugo Brand. AD - Heno Janse Van Rensburg. 1st AC & Operator - Nathan Brooks. 2nd AC -...
Andriëtte - Vat My Hoër
Просмотров 285 тыс.5 лет назад
Music video by Andriette performing Vat My Hoër. (C) 2011 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd vevo.ly/bvC9tF
Andriëtte - Storm In My Hart
Просмотров 76 тыс.5 лет назад
Music video by Andriette performing Storm In My Hart. (C) 2010 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd vevo.ly/S6u2JM
Andriëtte - Dinge
Просмотров 135 тыс.5 лет назад
Music video by Andriette performing Dinge. (C) 2011 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd vevo.ly/SamP6f
Andriëtte - Dink Aan My
Просмотров 105 тыс.5 лет назад
Music video by Andriette performing Dink Aan My. (C) 2009 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd vevo.ly/2mYnMq
Andriëtte - Hoekom Bly Jy Staan / Napoleon
Просмотров 216 тыс.5 лет назад
Andriëtte - Hoekom Bly Jy Staan / Napoleon
Andriëtte - SEWE OSEANE (LEWENDIGE OPNAME)
Просмотров 201 тыс.6 лет назад
Andriëtte - SEWE OSEANE (LEWENDIGE OPNAME)
Andriëtte - Mag Hy (Akoestiese Weergawe)
Просмотров 591 тыс.8 лет назад
Andriëtte - Mag Hy (Akoestiese Weergawe)
Bravo - 5 Julie 2012 - Tempo-tydskrif met kykNET
Просмотров 47611 лет назад
Bravo - 5 Julie 2012 - Tempo-tydskrif met kykNET
Andriëtte Norman - Vat My Hoër 2011 (VOORSMAKIE)
Просмотров 3,9 тыс.12 лет назад
Andriëtte Norman - Vat My Hoër 2011 (VOORSMAKIE)
Eres mi cantante favorita
🎉
❤What a great voice ❤it hou so aan pragtigge mens ek is trots om Afrikaans te kan wees sterke
Me encanta❤
PRAGTIG, Andriette ... ! ***
Baie mooi liedjie ❤❤
❤such a strong and beautiful voice..mam
Por favor disculpen mí ignorancia, me gusta mucho saber en que idioma canta ? Gracias!!!❤
Afrikaans language from South African ☺️🇿🇦
Hermosa Saludos desde Argentina!!!❤
Great song😊😊
PRAGTIG , Baie Mooi en Pure Suid- Afrikaans, Julle Kunstenaars is JUWELE , Meer wee as Goud en Silwer, Geniet Elke Oomblik , Sit in Colorado , Geniet elke dag en Baie Dankie vir Pragtig Musiek❤️🩹❤️🩹✝️✝️✝️👍👍👍👍👍👍🤙🤙🤙🤙
Es ist ein toller Song und du hast eine tolle Stimme, die ist einzig Artik . Dieser Song geht mir nicht mehr aus meinem Kopf ❤💋⚘👍
Prachtig mooi! Vlaanderen houdt van jou Andrietta en van alle Afrikaners, onze broeders en zusters!
This is more like it. What a voice. What a "Power Woman"!
Ja n vrou moet haar emosies wys, mooi lied, jong
Dankie jou pragtige men's. Jy laat herinneringe net net Blom in die sonskyn. ❤️
Dankie jou pragtige mens Jy laat herinneringe Blom in die sonskyn. ❤️
😇🥲🙏💖💚💙💪🌠🌌🌠🌠🌠
ALTYD N WENNER.
Just amazing! Fun to translate to English, but not needed because it's just so darn good. Reminds me a bit of a solo ABBA :)
Ela tem uma voz muito linda. Grande e Talentosíssima Cantora👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏
Ek love jou music baie mooi as jy my mis mis Ek jou meer
Marras, ek twyfel my man is verseker en die klein kinders ken als van oupa se fan.
Pragtig Andriette, jy praat met n mens se siel. Anita Jackson, Bloemfontein
La canzona e bellisima-e, TU, come, prima fiori di primavera nella SCHOTLAND.., per me...
Awesome
Amazing.
Impressive
Dit is pragtig
❤
Jy sing soos n Engel.
Ongelooflik mooi
Linda! Canta muito, linda voz!!!
I'm sorry. For asking... What language is this? I'm from Mauke Cook Islands
Good evening , They called this Language AFRIKAANS , Enjoy Musiek
Afrikaans!
Pragtig Andriette, ons het jou nou die dag by Stodels ontmoet. Jy's net so nice in die werklikheid in persoon ook. Laat kom met daai mooi musiek van jou. 😊
Baie DankieJesus 💕
Wat n stunning liedjie
Ek dink jy is amazing. Ek bid dat die Here jou liedjie n treffer Sal maak
That powerful voice of a woman 🎶💯✔♽
AWESOME !!! BEAUTIFUL 😀👏
Heel mooi liedje, een trouwe fan uit België XX
Die song is so mooi soos jy ek is beslis n groot fan van jou
Sua voz é como de um anjo em meus ouvidos!! 😇
Jy sing so reg die hart van n vrou.manne verstaan nie altyd nie
Elke liedjie van jou word met soveel passie gesing en is 'n treffer. Geluk.
Dis jou mooiste liedjie nóg!
Jy het my dag gemaak!!!!!!
Ongelooflike treffer. Baie geluk. . Lekker beat, lekker ritme, stunning dans song en pragtige woorde.
Amazing!!!!
Pragtig, hoendervleis mooi!
Die mooiste song met diep woorde... Awsome.. Jy mag maar.. ❤️
LOVE, LOVE EN LOVE DIE LIEDJIE! Jy bly tops Andriëtte.